Cot duvet covers - (75 x 110cm)

Die fotos op my blog is min of meer 'n aanduiding van hoe die beddegoed lyk. Die materiale word keurig uitgesoek, daarom is elke "duvet cover" uniek. Ek hou daarvan om by die nuutste modes aan te pas, maar tog op so 'n manier dat die beddegoed tydloos en klassiek bly.







Die voorraad wat ek het is beskikbaar om te koop. Bestellings kan nie gemaak word nie, tensy dit materiale is wat ek kan kry.







Die fotos op die blog is die duvet covers wat wel beskikbaar is. Dit kan ook gepos word.







Alles is in die Paarl te kry.







082 567 4812























Posted by Picasa

BOYS BEDDING

Single, 3/4 and Double bedding.

Dekoratiewe vlaggies

Enige kleur vlaggies is te kry vir die kamer. Jy kan dit hang op 'n boekrak, bo die bed, bo die gordyn of op die muur.
cot duvet cover, standaard grote (75 x 110)
Hierdie stone en rooi is baie gewild en kan vir
beide seuntjies of dogertjies gebruik word.



Posted by Picasa
 

 

 
Posted by Picasa